Die bespreking van 'n Fotograaf en Videograaf is seker van die
belangrikste reëlings wat julle as 'n Bruidspaar moet
tref vir julle Troudag.
Die Foto's en Video is die enigste tasbare herinnering vir
die Bruidspaar na julle Troue.
"A picture paints a thousand words..."
- wat doen Troufoto's en Trou dvd nie?